Suikerbossie

JPGPDF

  • Tekst: onbekend
  • Muziek: onbekend

Suikerbossie 'k wil jou hê,
Suikerbossie 'k wil jou hê,
Suikerbossie 'k wil jou hê;
wat sal jou mamma daar van sê?

Dan loop ons so onder deur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my suikerbossie saam!

Sy kan nie kos kook nie,
haar kos is rou;
sy kan nie tee maak nie,
haar tee is flou;
sy kan nie brood bak nie,
dis al's ver brou.
Tog wag ek, Suikerbossie,
net vir jou.

O Siena ek's lief vir jou;
Siena ek's lief vir jou,
Siena ek's lief vir jou;
Siena wat sê jou mamma nou?