Die RietjieTekst: trad.Muziek: trad.So lank as die rietjie in die water lêIn die water lê, in die water lê,So lank as die rietjie in die water lêBlommetjie gedink om my|: En toe vat ek om haar nekkie,Soen ek in haar bekkie;Blommetjie gedink om my. :|