Die Rietjie

JPGPDF

  • Tekst: trad.
  • Muziek: trad.

So lank as die rietjie in die water lê
In die water lê, in die water lê,
So lank as die rietjie in die water lê
Blommetjie gedink om my
|: En toe vat ek om haar nekkie,
Soen ek in haar bekkie;
Blommetjie gedink om my. :|