Ver op hoe berge
- Tekst: onbekend
- Muziek: onbekend
Ver op hoë berge, o-o-o...
Sit ek eensaam in die nag,
by my vuurtjie stil op wag,
ver op hoë berge.
'k Denk nou kom my liefste, o-o-o...
k' Sie van verre kom die wa,
die my liefste skat daar dra,
ver op hoë berge.
Droom is weer voorbij nou, o-o-o...
'k Sit weer eensaam in die nag,
by my vuurtjie stil op wag,
ver op hoë berge.