En as ek kom te sterwe

JPGPDF

  • Tekst: onbekend
  • Muziek: onbekend

1. En as ek kom te sterwe, lief, sing dan g’n klaaglied nie
Plant dan g’n rose op my graf of koel sipresse nie.

2. Laat net die groen gras bo mie wees, die reën en die moredou
en as jy wil, vergeet my, en as jy wil onthou.

3. Want skadu’s sal’k nie sien, of voel hoe dat die water week,
Nie hoor hoe dat die voëltjes sing as of hun harte breek.

4. Maar ek sal altyd drome droom in die skemer, wie weet,
Miskien sa lek daar nog onthou, miskien sal ek vergeet.