Ek sal jou kry

JPGPDF

  • Tekst: trad.
  • Muziek: Zuid-Afrikaans / Cillié

1. Hier 's ek weer, hier 's ek weer,
met my rooirok voor jou deur.
Ek wil jou hê, ek sal jou kry.
Hier 's ek weer, hier 's ek weer,
met my rooirok voor jou deur.
Ek wil jou hê, ek sal jou kry.
Al slaan my ma my driemaal op my kop,
dan staan ek op, en kom ek weer!

2. Hier 's ek weer, hier 's ek weer,
met my kakiebroek geskeur.
Ek wil jou hê, ek sal jou kry.
Hier 's ek weer, hier 's ek weer,
met my kakiebroek geskeur.
Ek wil jou hê, ek sal jou kry.
Al slaan jou ma my driemaal op my kop,
dan staan ek op, en kom ek weer!