Bobbejaan klim die berg

JPGPDF

  • Tekst: Onbekend
  • Muziek: Onbekend

1. Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lustig, (bis)
Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg:
Hoera! Vir die jollie Bobbejaan!

Keervers

O moe nie huil nie, o moe nie treur nie
Die Stellenbosse kerls kom weer (bis)

2. Bobbejaan sluip die dal, so haastig en zo lustig, (bis)
Bobbejaan sluip die dal om die rooinek t'overval:
Hoera vir die boer, hoera!

3. Bobbejaan kruip die haag, so haastig en zo lustig, (bis)
Bobbejaan kruip die haag om die rooinek te verjaag
Hoera vir die boer, hoera!

Andere partituren