Vorentoe Suid-Afrika

JPGPDF

  • Tekst: Marius du Plooy 1988
  • Muziek: Johan Stemmet

1. Spore van onthou, spore van herleef
Spore van erkenning en spore van beleef
Spore vol van vriendskap, spore vol van glo
Spore vol van dankbaarheid, die rigting komt van bo

Keerzang:
Van Kaapstad naar die noorde
Die toekoms ingedra
Die spore spel die woorde
"Ons vir jou, Suid-Afrika!"
Vandag nog klink die bede
"Ons sal offer wat jy vra."
Vir die toekoms en die hede
Vir 'n sterk land
Mooi land
Mooi land!
Suid-Afrika!

2. Paaie van beloof, paaie van beplan
Paaie van benut en paaie van bestaan
Paaie vol erkentlikheid, paaie vol vertrou
Paaie vol verdraagsaamheid wat môre kosbaar hou